A: Album van die jaar:

A1 Retief Burger

Luidkeels Dieper

A2 Juanita du Plessis

Jy Voltooi My

A3 Heuwels Fantasties

Alles wat mal is

A4 Theuns Jordaan

Roeper

A5 Bobby van Jaarsveld

Wat geld nie kan koop nie

B: Manlike kunstenaar van die jaar:

B1 Kurt Darren

B2 Theuns Jordaan

B3 Adam Tas

B4 Bobby van Jaarsveld

B5 Dewald Wasserfall

C: Vroulike kunstenaar van die jaar:

C1 Juanita du Plessis

C2 Nianell

C3 Riana Nel

C4 Monique

C5 Carike Keuzenkamp

D: Groep van die jaar:

D1 ADAM

D2 Campbells

D3 Heuwels Fantasties

D4 Romanz

D5 Straatligkinders

E: Liedjie van die jaar:

E1 Juanita du Plessis

Om Jou Pinkie

E2 Theuns Jordaan

Sal jy bly

E3 Jay en Lianie May

Bonnie & Clyde

E4 Riana Nel

Timbaktu

E5 Bobby van Jaarsveld

‘n Vrou wil dit hoor

F: Nuweling van die jaar:

F1 Kaleidoskoop

F2 Kat se Snor

F3 Louis Loock

F4 Johan C Venter

F5 Dewald Wasserfall

G: Beste Pop-album deur 'n manlike kunstenaar

G1 Willem Botha

My stem is joune

G2 Kurt Darren

In jou oe

G3 Snotkop

Oppas

G4 Bobby van Jaarsveld

Wat geld nie kan koop nie

G5 Dewald Wasserfall

Vergeet wat jy weet van liefde

H: Beste Pop-album deur 'n vroulike kunstenaar

H1 Rinel Day

Rinel Day

H2 Juanita du Plessis

Jy voltooi my

H3 Monique

Pink Champagne

H4 Demi-Lee Moore

Net ‘n Mens

I: Beste Kontemporêre-album deur 'n manlike kunstenaar

I1 Vaughan Gardiner

Hoe wys ‘n man sy hart

I2 Theuns Jordaan

Roeper

I3 Adam Tas

In die huis waar stilte woon

I4 Albert de Wet

Bang vir die donker

I5 Johan C Venter

Liedjies oor Lugkastele

J: Beste Kontemporêre-album deur 'n vroulike kunstenaar

J1 Anel

Sewe stukkies van jou hart

J2 Helene Bester

Tussen die lyne

J3 Danelle

Son sien opkom

J4 Nianel

My Hart

J5 Zita

Skakerings van dagbreek

K: Beste Pop- of Kontemporêre-album deur 'n groep / duo

K1 Vuurwerke

4 Werke

K2 ADAM

Vir jou gemaak

K3 Heuwels Fantasties

Alles wat mal is

K4 Juanita du Plessis / Theuns Jordaan

Hart vol Drome

K5 Kaleidoskoop

Vars Uitgekerf

L: Beste Musiekvideo

L1 Nianell

Lief my

L2 Riana Nel

Soos die son

L3 Sterling EQ

Carnival

L4 Van Coke Kartel

Tot die son uitkom

L5 Bobby van Jaarsveld

‘n Vrou wil dit hoor

M: Beste DVD-produksie (Live)

M1 CH 2 Guitar Duo

CH 2 – Live

M2 Juanita du Plessis & Theuns Jordaan

Hart vol Drome

M3 Overtone

Live in SA

M4 Rocco de Villiers

Beautiful Piano – Pieter Toerien Teater

M5 Steve Hofmeyr

Haloda – Na 25 Jaar

O: Beste Ligte Afrikaanse Klassieke-musiek album

O1 Dirk & Marlouise

Dirk en Marlousie

O2 El Duo

Die twee van ons

O3 Henry

Laat die liefde leef

O4 Louis Loock

‘n Nuwe more

O5 Romanz

Hou vas

P: Beste Geestelike-album

P1 Louis Brittz

Psalms 2

P2 Retief Burger

Luidkeels Dieper

P3 Retief, Helmut, Niel, Louis

In verwondering

P4 Nicholis Louw

Gebed van ‘n Sondaar

P5 Gerhard Steyn

Nuwe Krag

Q: Beste Humor-album

Q1 Rooies

Ek’s sexy en ek weet dit

Q2 Thys, Die Bosveldklong

Ek sal boertjie bly

Q3 Zak van Niekerk

Hoeter oppi Leeuplaas

R: Beste Kinder-album of/en DVD

R1 Anna Davel

In die land van Kammamielie

R2 Carike Keuzenkamp

Carike & Ghoempie in Bybelland

R3 Gwendoline Kriek

Gwendoline en die Bet-El Kids

R4 Onbeskaamd Kids

Nuwe generasie

R5 Sonja Herholdt en Tjokker

Sing Kinderliedjies

S: Beste Rock-album

S1 Jan Blohm

Ruby

S2 Gert Koevert

Geseeld

S3 Glaskas

Verganklik en Afhanklik

S4 Straatligkinders

Konings van Verskonings

T: Beste Tradisionele-album

T1 Hennie du Bruyn

Drie Kitaar Opskop

T2 Kannie Warries Dansorkes

Vaalrivier se wakkersnare

T3 Klipwerf Boere Orkes

Hantam Unplugged

T4 Matthys Maree

Afrikaans op Reis

T5 Teelepeltjies

Wat ‘n vriend het ons in Jesus

U: Beste Instrumentele-album

U1 CH 2 Guitar Duo

CH 2 Live

U2 Martin Lane

Mooiste Mooiste Klavier Melodiee

U3 Niël Rademan

River of Joy

U4 Rocco de Villiers

More Beautiful Piano

U5 Sterling EQ

Pulse

V: Beste Country-album

V1 Campbells

Voet in die hoek

V2 Cheree

Lesse & Lullabies

V3 Heuning

Heuning

V4 Karlien Husselman

Hunky Dory

V5 Zandre

Alice in Nashville

HOE STEM JY?

'n Sms kos R 1.50 elk en daar is 'n beperking van slegs 20 stemme per kategorie per unieke selnommer; SMS SLEGS die kode (bv. A6) na 41 808 en nie die kunstenaar se naam nie.

Die wenners word Sondag 14 April 2013 by Carnival City se BIG TOP ARENA bekendgemaak.