Dis 'n mylpaal in enige ouer se lewe - die eerste verjaarsdag van jou kleinding. En vir dié Protea-kaptein beteken dit Mickey Mouse heeldag lank!

graemekoek_630w Foto: Twitter

Graeme het vanoggend vroeg dié foto van 'n Minnie Muis-koek getwiet met die boodskap: "Dogter se eerste verjaarsdag vandag. Mickey Muis Klub-huis heeldag.

Ons gunsteling pa-en-dogter-oomblikke

graemebaba_630w Foto: Twitter

graemecadence_630w Foto: Twitter

nog_630w Foto: Twitter

En boetie, Carter

Cadence se boetie Carter is maar net ouer as 'n maand op ousus se verjaarsdag

Bron: Graeme Smith se Twitterblad; Graeme en Morgan se Facebookblad