Die voormalig Protea-krieketkaptein Graeme Smith en Romy Lanfranchi is die trotse ouers van ’n nuwe seuntjie! Graeme het vandag dié foto op sosiale media gelaai.

A photo posted by Graeme smith (@graemesmith49) on

Baie geluk, Graeme en Romy!

Lees nou:

Paartjie neem weer troufoto’s – 40 jaar later

Candice en Paul verwag hul eersteling

Kersversierings vir die huis