Graeme Smith en sy vrou Morgan se jongste, Carter, begin al hoe meer na sy bekende pa lyk.

Graeme en Morgan het in Julie verlede jaar hul jongste, Carter, verwelkom. En hoe ouer dié bulletjie word, hoe meer lyk hy na sy gewilde krieketspeler-pa.

Carter en Cadence

Graeme en Morgan is reeds die ouers van oulike Cadence wat vroeër vanjaar so seer gebrand het dat sy ’n veloorplanting moes kry - lees dié storie hier.

Lees ook