Klik HIER om nog interessante rokke van die Grammys te sien

Klik HIER vir nóg rokke

Die grootste wenners

Album van die jaar - Random Access Memories, Daft Punk | Rekord van die jaar - "Get Lucky", Daft Punk & Pharrell Williams | Lied van die jaar - "Royals", Lorde (Joel Little en Ella Yelich O'Connor, liedjieskrywers) | Beste nuwe kunstenaar - Macklemore & Ryan Lewis

Sien die volledige lys van die wenners HIER.

10 Interessante feite oor die Grammys

  1. Die eerste Grammy-toekennings is op 4 Mei 1959 gehou.
  2. Die Grammys word beskou as die prettigste van al die toekeningseremonies. Naas die Oscars word dit die meeste op televisie gekyk.
  3. Stevie Wonder hou die rekord vir die meeste Grammys deur ’n solo-kunstenaar - hy het 28 keer gewen.
  4. Sinead O'Connor is die enigste kunstenaar wat die toekenning geweier het. Sy het teen die kommersialisering van dié toekenings geprotesteer.
  5. Elmo (die pop van Sesame Street) het al 3 Grammys gewen.
  6. Kanye West het al 21 Grammys gewen - meer as The Beatles, Barbra Streisand en James Taylor saam.
  7. Alhoewel dit ’n aand vir musiek is, trek die uitspattige modes altyd die aandag.
  8. Quincy Jones is die kunstenaar met die meeste benoemings - 79.
  9. LeAnn Rimes is die jongste wenner op 14 jarige ouderdom. George Burns die oudste op 94.
  10. Dié jaar was daar opspraakwekkende optredes deur Madonna, Jay Z, Beyoncé, Katy Perry, en Lorde.

Addisionele bron: Hello!