Dis die tyd van die jaar dat ons ons ma's bederf. En ons help jou om dit makliker (en mooier) te doen. SARIE.com het dié 5 pragtige kaartjies gemaak waarmee jy vir jou ma kan sê hoe jy haar waardeer.

Druk dié een uit - en gee in persoon

Modersdag 300dpi

Stappe

  • Regsklik en kies SAVE
  • Druk dit uit op jou drukker

Deel dit elektronies

Dié vier kaartjies is die perfekte grootte om op sosiale media te deel.

moedersdag 72 dpi 2 2014 moedersdag 72 dpi 3 2014 moedersdag 72 dpi 4 2014 moedersdag 72 dpi 1 2014

Stappe

  • Regsklik en kies SAVE
  • Laai dit op die sosiale media van jou keuse en stuur aan jou ma of 'tag' haar daarin.

  • SARIE gaan ook dié 4 kaartjies Sondag op sosiale media deel sodat jy dit makliker van daar af met jou ma kan deel - loer Sondag op Facebook, Twitter en Instagram hiervoor. Dit is ook op een van ons Pinterest-borde.

NS. Moenie vergeet van skoonma nie!

Nóg idees vir Moedersdag