Jou Oktober-SARIE kom met ’n gratis armband en daar’s 4 somerkleure: ligpers, grysbruin, ligpienk en swart. Jy kan ook uitsien na ons mode-en-skoonheidbylae vir somer.

Dra jou armbande só

SARIE OKTOBER 2009 MODE-EN-SKOONHEIDSBYLAE

SARIE Oktober 2009

SARIE Mode-en-Skoonheidsbylae