Die jong Cambridges raak voor ons oë groot. Die koninklike kleingoed prins George, prinses Charlotte en prins Louis vermurwe elke keer harte as hul hertogin-ma, Kate Middleton, ’n foto op Instagram laai. En gister was geen uitsondering nie, dit was immers Vadersdag.

Boonop was dit pa William se 38ste verjaardag. 

Kyk net die pragtige kiekies wat Kate geneem het:

View this post on Instagram

A post shared by Duke and Duchess of Cambridge (@kensingtonroyal) on