Ná 38 jaar gaan Grease weer op die kassie wees! En dié keer gaan ons nie vir John Travolta en Olivia Newton-John in die ikoniese rolle sien nie, maar eerder splinternuwe gesigte.

Op 31 Januarie gaan die FOX-kanaal ’n regstreekse produksie van Grease uitsaai. En hoewel elemente daarvan op die 1971-musiekblyspel gegrond is, gaan dit meer oor die 1978-film wat ons almal ken.

In die rolverdeling is onder meer Julianne Hough as Sandy, Aaron Tveit as Danny en Vanessa Hudgens as Rizzo.

FOTO: Facebook/Grease: Live FOTO: Facebook/Grease: Live

FOTO: Facebook/Grease: Live! FOTO: Facebook/Grease: Live!

Hier is die voorskou:

Maar as dit ons keuse was, sou ons dié SA aktrises en akteurs in dié rolle wou sien:

Danny en Sandy

Danny Zuko - Edwin van der Walt

FOTO: Facebook FOTO: Facebook

Sandy Olsen - Leandie du Randt

FOTO: Instagram  leandiedurandt FOTO: Instagram leandiedurandt

Kenickie en Rizzo

Kenickie - Viljé Maritz

FOTO: Phyllis Green Viljé Maritz
FOTO: Phyllis Green

Rizzo - Christia Visser

FOTO: Leana Clunies-Ross FOTO: Leana Clunies-Ross

Pink Ladies

Frenchy, Marty Maraschino, Jan

SKERMGREEP: YouTube SKERMGREEP: YouTube

Frenchy - Greta Pietersen 

FOTO: Facebook / Suidooster FOTO: Facebook / Suidooster

 Marty Maraschino - Pascal Pienaar

Pascal se gunsteling-oefening is dansroetines FOTO: Twitter Pascal se gunsteling-oefening is dansroetines
FOTO: Twitter

Jan - Simoné Nortmann

FOTO: Instagram simonenortmnn FOTO: Instagram simonenortmnn

 T-Birds

Roger "Putzie", Doody, Sonny LaTierri

SKERMGREEP: YouTube SKERMGREEP: YouTube

Roger "Putzie" - De Klerk Oelofse

FOTO: Facebook FOTO: Facebook

 Doody - Schalk Bezuidenhout

FOTO: Verskaf FOTO: Verskaf

Sonny LaTierri - Albert Pretorius

FOTO: Robert A. Hamblin FOTO: Robert A. Hamblin

Hier is van ons gunsteling-liedjies:

Lees nou