Die Grey's Anatomy-ster Ellen Pompeo is kaal op die voorblad van die nuutste Entertainment Weekly

Screen Shot 2015-09-04 at 8.46.06 AM

Die 12de seisoen van dié gewilde TV-reeks word einde September in Amerika uitgesaai. Volgens die skepper van die reeks, Shonda Rhimes, sal die 12de seisoen "ligter" wees en baie van die pret en gekskeerdery van die aanvanklike seisoene gaan weer te sien wees.

10 gewaagde voorblaaie oor die jare

Bron: Entertainment Weekly

Lees ook