Goeie nuus! Suid-Afrika kan uitsien na 'n opwindende nuwe musiekfilm deur regisseur en bekroonde akteur André Odendaal in samewerking met Johan Vorster Songs en Coleske Artists. Die grootste name in die musiekbedryf asook 'n paar lekker verrassings sal in die fliek te sien wees wat in die tweede helfte van volgende jaar sal première.

SARIE is spesiaal uitgenooi om ál die agter-die-skerms-aksie vas te lê sodra verfilming op stel afskop. Hou ons dop hiervoor!

FOTO: ANDRÉ MET EEN VAN DIE "VERRASSINGS IN DIE FLIEK"!

André Odendaal aan die gesels met 'een van die fliek se verrassings'!