Minki het op haar Instagram-blad dié foto van haar sonogram gedeel met die onderskrif:

Baba Joubert no.2 is op pad. Die perfekte Valentynsdag-geskenk. Ons is opgewonde en voel baie geseënd.

Screen Shot 2014-02-14 at 10.57.24 AM

Kleine Katerien, haar en Ernst Joubert se eersteling, is sewe maande oud en vier in Julie haar eerste verjaarsdag.

Screen Shot 2014-02-14 at 11.00.29 AM

Kyk hier na foto's van Katerien se eerste Suid-Afrikaanse besoek toe sy hier gedoop is.