Die gewilde sangpaar Jay en Lianie May, wie bekend is vir duet-treffers soos Toe stop my hart en In a moment like this, se album Bonnie & Clyde het, na slegs vier weke op die winkelrakke, platinum-status verkry. 40 000 CD's is reeds verkoop.

Paulo Azevedo oorhandig Jay en Lianie se platinum-toekenning

Paulo Azevedo van Coleske Artists het gisteraand by 'n spog-geleentheid in Pretoria dié toekenning aan hulle oorhandig.

Jay en Lianie

CO Productions, die produksie-maatskappy wat ook die agent vir groot name in die bedryf soos Jay en Lianie, Willem Botha, Hulle en 4Werke (et Nicholis Louw, Ray Dylan, MoniQue en Elizma Theorn) is, het by dié geleentheid aangekondig dat Riana Nel ook nou op hul lys van kunstenaars verskyn. So ook die sanger Dewald Wasserfall. 

CO Productions se kunstenaars

CO Productions se kunstenaars: Jay, Lianie May, Willem Botha, MoniQue en Hulle

Die span van CO Productions

Die CO Productions-span

Willem BothaCorné Oosthuizen van CO Productions

Willem Botha/Corné Oosthuizen van CO Productions

Jay op die verhoogMoniQue op die verhoog

Jay / MoniQue

Willem Botha en MoniQue

Willem Botha en MoniQue

Hulle

Hulle (Wilmarie en Johan)

Lianie May en haar verloofde, Barry Lubbe

Lianie May en haar verloofde, Barry Lubbe

Jay en sy vrou, Mia

Jay du Plessis en sy vrou, Mia

Paulo Azevedo, Jay en Johan Vorster

Paulo Azevedo, Jay en Johan Vorster

Sien vir Jay, Lianie en Riana Nel by Afrikaans is Groot-konsert

Op 11,12 en 13 Oktober 2012 hou Afrikaans is Groot vir die eerste keer konsert – 'n trefferparade van SA se grootste sangers, almal op een verhoog by die Moreletapark-Gemeente in Pretoria.

Met Steve Hofmeyr, Theuns Jordaan, Juanita du Plessis, Robbie Wessels, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Jay, Karlien van Jaarsveld, Riana Nel, Lianie May, Jannie Moolman, Arno Jordaan, Corlea Botha en Jak de Priester.

Kry jou kaartjies nou by bookings.pnptickets.co.za