"Ek het nog altyd daarvan gehou om opgetof te word, op die verhoog en in my musiekvideo's."

Dit is vir Stefani baie opwindend om saam met so ’n moderne en talentvolle groep mense soos Jennifer Lopez, Eva Longoria en Beyoncé Knowles te werk. "Ek is ’n baie gelukkige meisie," borrel sy. Stefani word beskou as ’n mode-ikoon vir vele en het ook reeds haar eie klerereeks ontwerp, genaamd L.A.M.B.

Haar eerste advertensie as die gesig van L'Oréal Paris sal gesien kan word tydens die Golden Globes.

Lees meer op ontheredcarpet.com