Prins Harry se meisie, Cressida  Bonas, beweeg nou al hoe meer in die koninklike kringe as 'n mens so na die mediaberigte kyk. Is die trouklokkies dalk nader as wat ons dink?

Cressida het onlangs saam met prinses Eugenie Londen se strate ingevaar. Dié twee het saam met ’n groep vriendinne by ’n restaurant in Kensington gaan eet. Volgens E! Online was dit die luim heel ontspanne.

Prinses Eugenie het stylvol gelyk in ’n swart-en-ligblou-somersrok en plat swart skoene met ’n bypassende swart middelbelt. Cressida was haar gemaklike self met ’n paar ligte jeans en ’n wit T-hemp. Klik by E! Online vir die FOTO.

Beteken dié uitstappie dalk dat Cressida nou amptelik in die koninklike kringe begin beweeg?

Pippa Middleton praat oor haar trouplanne

Cressida het ook onlangs op die voorblad van die Britse tydskrif Tatlerverskyn. Die voorbladstorie het gegaan oor haar verhouding met Harry. Tatler is bekend daarvoor om nuus oor die Britse koninklikes te publiseer.

Die voorblad van die Oktober-uitgawe van Tatler Die voorblad van die Oktober-uitgawe van Tatler.

Kry jou koninklike styl uit die SARIE-winkel

Black And White Shift Dress Black And White Shift Dress

Wit hemp cressida Shirt with front pleats

Elasticated Belt With Metal Trim

Elasticated Belt With Metal Trim
 Bron: E! Online