Dié supermodel en ma van vier het ’n selfie op Instagram gedeel van haar sonder 'n titsel grimering. Dit is geneem voordat haar grimering professioneel gedoen is vir ’n fotosessie, berig Elle.com.

Heidi is beeldskoon, met of sonder grimering. Ons kan byna nie glo sy is 41 jaar oud nie!

before

A photo posted by Heidi Klum (@heidiklum) on