FOTO: Instagram Heidi Klum is onherkenbaar! FOTO: Instagram

Elke jaar is dit groot pret vir Amerikaners om kostuums aan te trek vir Halloween. En hierdie jaar was geen uitsondering nie. Die 40-jarige model en televisie-aanbieder Heidi Klum het ’n hele span gekry om haar te help om soos ’n bejaarde vrou te lyk!

Só is Heidi getransformeer

(Klik op die foto's om te vergroot)