Die beeldskone Helen Mirren, oftewel dame Helen, lyk soos iemand wat jy graag vir ete sou wou nooi. Jy weet sommer dit gaan ’n lekker kuier wees. Gelukkig vir ons is ons nou een stap nader daaraan om haar beter te leer ken. Ja, sy het in middel Desember besluit om by die wêreld van Instagram aan te sluit.

Op 71 het sy reeds 53 000 volgers.

Mid shoot with the lovely French crew. @lorealskin @lorealmakeup

A photo posted by @helenmirren on

Working for Collateral Beauty with my mates

A photo posted by @helenmirren on

Het jy geweet die oulike Goldie Hawn (71) is ook op Instagram? Ja, sy spog met 802 000 volgers.

My baby and me! Happy thanksgiving to all!!

A photo posted by Goldie Hawn (@officialgoldiehawn) on

I am grateful today for the sweet scent of the rose. #stopandsmelltheroses A photo posted by Goldie Hawn (@officialgoldiehawn) on

En die 83-jarige weduwee van die ontslape sanger John Lennon, Yoko Ono, is ook op Instagram.

Lees nou

Dié 2 aktrises is verloof!

Amalia Uys verloof – en kyk die ring!

Inspirasiekos met SARIE: Kook met kool