Natasha het jou hulp nodig! Haar nuwe boek, Fairytale/Sprokie,word in Februarie 2011 uitgereik en sy moet 'n voorblad kies.
Sy kort teen die einde van vandag jou stem. Stem op Natasha se Facebook-blad en staan 'n kans om 'n eksemplaar van Sprokie/Fairlady te wen!

Hier is die 2 voorblaaie:

Opsie 1 (dromerig)
Opsie 2 (geel en speels)