Gisteraand was die Critics' Choice Awards in Santa Monica, Kalifornië. Talle bekendes het hul eksieperfeksie rokke en pakke aangetrek vir 'n aand vol verassings.

Vir 'n tweede keer in 'n ry het die beste aktrise-toekenning aan Francis McDormand gegaan vir haar vertolking in Three Billboards Outside Epping, Missouri. En Gary Oldman se vertolking as Winston Churchill in Darkest Hour het ook gesorg vir nog 'n wen in die beste akteur-kategorie. Gaan hulle die Oscars wen? Die kanse lyk baie goed, hoewel die Oscars in die verlede vir 'n paar verrassings laat sorg het. #LaLaLand ... nee, wag #Moonlight.

Beste rolprent

The Shape of Water

Beste oorspronklike draaiboek

Jordan Peele, Get Out

Beste aktrise (drama)

Frances McDormand, Three Billboards Outside Ebbing, Missouri

Beste akteur (drama)

Gary Oldman, Darkest Hour

Beste aktrise (komedie)

Margot Robbie, I, Tonya

Beste akteur (komedie)

James Franco, The Disaster Artist

Beste vroulike byspeler

Allison Janney, I, Tonya

Beste manlike byspeler

Sam Rockwell, Three Billboards Outside Ebbing, Missouri

Vir die volledige lys klik hier.