Die nuwe studie wat in Amerika deur CBS News gedoen is, het bevind dat 'n hardwerkende man, met 'n goeie opvoeding en goeie maniere baie naby aan die perfekte man is. Hy moet ook kan terugkyk oor sy lewe en self kan sê dat hy suksesvol was. En die grootste invloed op 'n man se lewe om hierdie eienskappe te kweek? Sy ma! SARIE het ook in ons Junie-uitgawe dié vraag ondersoek. Lees die baie interessante artikel hier! Die meeste deelnemers van die peiling het gesê die slim neurochirurg, Dr. Derek "McDreamy" Shepherd indie televisieprogram Grey's Anatomy, sal die perfekte man wees. Patrick Dempsey

Wat dink jy? Hoe lyk die perfekte man?