Hugo Ludik van die drieman-sanggroep ADAM word eersdaags 'n aanbieder op Kwêla. Hy is baie opgewonde daaroor, vertel die aantreklike donkerkop, wat ook volgende jaar sy eerste fliekrol saam met mede-sangers in die fliek Pad Na Jou Hart sal maak.

"Ek is al lankal lus om my ander talente te benut," sê die sanger, wie se broer, Stefan, ook 'n sanger is en in Binneland speel.

Volg vir Hugo op Twitter

Hier's 'n paar foto's van Hugo en die Adam-groep op Twitter

Hugo Ludik