Bekendes regoor die wêreld het gereageer op die nuus dat oud-president Nelson Mandela gister 5 Desember 2013 om 20h50 by sy huis in Houghton heengegaan het.

Sosiale media het ontplof met boodskappe van medelye, herinneringe en foto's van Madiba.

Madiba oorlede oomblikke voor premiére in Londen wys

Charlize Theron het getwiet: "There will never be words to say what I'm feeling right now. I am saddened to the depths of my soul. Truly."

Michélle van Breda, SARIE se redakteur:

So hier is die dag wat moes kom, maar soos dit altyd met die dood is, kan jy jou nooit hierop voorberei nie Dit is soos Jonathan Jansen gisternag in 'n tweet gesê het: "What a horrible, hollow, helpless feeling."

Maar hoe bevoorreg is ons nie dat Madiba deel van ons leeftyd was nie. Dat ons almal kon meemaak hoe 'n klein veewagter-seuntjie van die Transkei een van die merkwaardigste mense geword  het wat die w'ereld nog opgelewer het.

Dat ons deur Madiba kon sien wat ware medemenslikheid en ruimgeestigheid is - waartoe die menslike gees/human spirit werklik in staat is. D'it wat binne elkeen van ons is; wat elk van ons ontvang het om mee te werk en te gee. Om as klein mense tog groot verskille te kan maak.

Vir seker voel dit of 'n groot, helder lig afgeskakel is, maar Madiba se erfenis is groot, sy boodskappe wyd en sy lesse waardevol. En ons het baie daarvan eerstehands ervaar, en wat 'n voorreg is dit nie! Daaruit sal ons altyd as 'n land en veral as individue kan tap. Daar is so baie wat ons kan aanhaal, maar hierdie is sekerlik  van Madiba se mooiste woorde, juis omdat dit so eenvoudig is. Laat ons dit altyd onthou - in goeie en minder goeie tye: "My wish is that South Africans never give up on the belief in goodness"

Zelda la Grange se amptelike verklaring (Bron: Nelson Mandela Stigting)

"My sincere condolences to Mrs Graça Machel (Mum), Maki, Zeni, Zindzi, Josina, Malenga and the entire Mandela family as well as everyone who feels a sense of loss this morning. Nelson Mandela inspired people to forgive, to reconcile, to care, to be selfless, to be tolerant, to maintain dignity no matter what the circumstances. I can attest to each of these because these are the ways in which he changed my life over the past 19 years. I am blessed and honoured by the privilege to have had the opportunity to serve him. I often battled with the relentless pressure.

"But then I looked to him who carried himself with such grace and energy. I never left, I never could.

"Nelson Mandela did not demand loyalty, but he inspired profound and unwavering loyalty from everybody whose life he touched.

"And now, as we grieve the departure of Madiba I am slowly coming to terms with the fact that I will never see him again. But heroes never die.

"As sad as it makes me that I will never walk into a room again and see his generous infectious smile or hear him say "Oh Zeldina, you are here" I have come to terms with the fact that Madiba's legacy is not dependent on his presence.

"His legacy will not only live on in everything that has been named after him, the books, the images, the movies. It will live on in how we feel when we hear his name, the respect and love, the unity he inspired in us as a country but particularly how we relate to one-another.

"Madiba will forever be present in my life because he made me into the human being I am today. I will cherish every smile, the pleasant but also the difficult times and especially my barefoot moments.

"Thank you for all the wonderful opportunities you afforded me, but most of all thank you for believing in me Khulu, making me a better person, a better South African.

Tot weersiens Khulu!! Will love you every day for the rest of my life.

Tot siens, Madiba - rus sag 

Maya Angelou se gedig vir Madiba

Tweets van mense regoor die wêreld:

celebs

nog

Volg ons op Twitter vir nog