Saterdagmiddag, 10 Augustus, het Waldemar Schultz (Jan-Hendrik van 7de Laan) en Ira Blanckenberg (Erika Landsberg van 7de Laan) hul 14-jarige seun Kieran tragies aan die dood afgestaan ...

Kieran (regs) het Saterdag meer as 20m ver van 'n krans by die Ou Hawe op Hermanus geval, berig Rapport. Hy het glo oor die muurtjie geklim om op die rotse te staan en gegly. Kieran het nog gelewe toe Waldemar, wat by 'n nabygeleë restaurant geëet het, na dié plek gehaas het. Hy het later aan sy wonde beswyk.

Kieran

FOTO: Facebook FOTO: Facebook

Waldemar was duidelik baie trots op sy tienerseun. Kieran het uitgeblink in toneelspel en derde plek in die nasionale toneelkompetisie behaal.

 Waldemar Schultz FOTO: Facebook

FOTO: Facebook
FOTO: Ira saam met Kieran toe hy as hoofseun vir 2012 by Beaumont Laerskool aangewys is.Kieran was ten tyde sy dood 'n gr.8-leerder aan die Hoërskool Parel Vallei op Somerset-Wes.

FOTO: Facebook FOTO: Facebook

FOTO: Waldemar en Ira se kinders, Kieran en Dhania

Huldeblyke via Twitter

 Waldemar Schultz  Waldemar Schultz Pedro Kruger het dié gedig van WH Auden aan Waldi en Ira opgedra:

Vir Waldi Schultz en Ira Blanckenberg

Liefde, Lig en Kalmte

Stop all the clocks, cut off the telephone,

Prevent the dog from barking with a juicy bone,

Silence the pianos and with muffled drum

Bring out the coffin, let the mourners come.

Let aeroplanes circle moaning overhead

Scribbling on the sky the message He Is Dead,

Put crepe bows round the white necks of the public doves,

Let the traffic policemen wear black cotton gloves.

He was my North, my South, my East and West,

My working week and my Sunday rest,

My noon, my midnight, my talk, my song;

I thought that love would last for ever: I was wrong.

The stars are not wanted now: put out every one;

Pack up the moon and dismantle the sun;

Pour away the ocean and sweep up the wood.

For nothing now can ever come to any good.

WH Auden