'n Moontlike vertraging in die SMS-stelsels van die drie selfoonmaatskappye het moontlik daartoe gelei dat stemme wat in die laaste uur van beoordeling gestuur is eers ná die afsnypunt ontvang is. Idols-wenner, Sasha-Lee Davids, en naaswenner, Jason Hartman, is oor die ondersoek ingelig en is ook gewaarsku dat die uitslae kan verander.

Vir meer, besoek die www.mnet.co.za/idols/