Die Twilight-fenomeen duur voort. en die giere wat dié fliekreeks inspireer, is onbetwisbaar!

’n Spierwit gelaat, donkerrooi lippe en smeulende oë is met die uitreiking van die nuutste fliek,
Breaking Dawn: Part 1, wéér in. Dis die voorlaaste fliek in die reeks.

Kry dié voorkoms



Kies Chanel Rouge Coco in Rouge Noir vir jou lippe om Bella se voorkoms te vervolmaak.

Bespreek hier kaartjies vir Breaking Dawn Part 1

Kyk hier na die lokprent van Breaking Dawn Part 1