Kyk, Instagram kan ons vir ure vermaak, maar as ons ons gunsteling uit 2016 se Instagram-profiele moet kies, is dit dié van @kirbyjenner! Ontmoet vir Kirby Jenner! Hy is die “tweelingbroer” van Kendall Jenner. Wel, soort van.

A photo posted by Kirby Jenner (@kirbyjenner) on

Volgens Kirby se sosialemedia-foto's doen hy en Kendall álles saam, maar as jy nader kyk, sien jy dat die foto’s net slim (en baie snaaks!) gedokter is.

Maar baie weet nou van die “Jenner-tweeling” wat reeds 445 000 aanhangers op Instagram het! Ons wonder wat dink sus Kylie hiervan?

Hier is nog foto’s van "vinkel en koljander":

A photo posted by Kirby Jenner (@kirbyjenner) on

A photo posted by Kirby Jenner (@kirbyjenner) on

A photo posted by Kirby Jenner (@kirbyjenner) on

A video posted by Kirby Jenner (@kirbyjenner) on

A photo posted by Kirby Jenner (@kirbyjenner) on

A photo posted by Kirby Jenner (@kirbyjenner) on

A video posted by Kirby Jenner (@kirbyjenner) on

Lees nou

VIDEO: Dié Kardashian is weer enkellopend – kyk hier waarom!

Kendall is terug!

Kendall Jenner pronk op Vogue