Staan opsy, Lady Gaga! Die tydskrif Harper's Bazaar het ’n lys saamgestel van Instagram se sjiekste katte en brakke. 

@ladygaga se hond Asia is gereeld getooi met allerhande ontwerpersbykomstighede.

Jy wens seker die man in jou lewe het soveel styl gehad soos @mensweardog 

  So Fetch, So Clean #comodosquare   A photo posted by Menswear Dog (@mensweardog) on
Model Cara Delevingne se hasie is ook op Instagram (@cecildelevingne). Sy lyk waffers met haar Chanel Camillia-borsspeld.
Chanel   A photo posted by Cecil Bunny Delevingne (@cecildelevingne) on

Mej. Zoe and Mnr. Bailey (@_unlikelyfriends) baklei nie soos kat en hond nie. Inteendeel, dié twee “trendsetters” is beste vriende.

Fridays are for Friends! #TGIF #Twins #BFF #UnlikelyFriends A photo posted by Miss Zoe & Mr Bailey (@_unlikelyfriends_) on

@ligerthegreat is só wollerig, plus hy lyk goed agter die wiel.

For future reference, this is acceptable. A Yoda costume is not. #amodicumofdignity #immapimp

A photo posted by @ligerthegreat on

Nie seker hoe om ontwerpersklere te dra nie? Die stylvolle hond Marnie Becker (@beckermanblog) wys jou hoe dit gedoen word in Chanel. 

Long Live Coco! #beckermandog #marni #pomeranian A photo posted by Cailli & Sam Beckerman (@beckermanblog) on

Eindelose borde garnale en vlugte in private stralers is Choupette (@choupettesdiary) se lewe in ’n neutedop. Dié kat van modeontwerper Karl Lagerfeld het meer as 43 000 volgelinge op Instagram.

I'm leaving on a (private) jet plane, don't know when I'll be back again....

A photo posted by Choupette Lagerfeld (@choupettesdiary) on

@ginny_jrt se lewe is gevul met luuksheid en weelde. Volgens Instagram is sy ook die brein agter die drankie Bacontini.

Die Pointer-broers (@ifitwags) is definitief die volg werd. Wat is dan nou ouliker as twee honde wat bypassende klere dra?

Boys in the hoods #thepointerbrothers #gusandtrav

A photo posted by Steph McCombie (@ifitwags) on

@realgrumpycat dra ’n hoed beter as die sanger Pharrell Williams, maar hy is nie gelukkig daaroor nie.

On my way to the @MTV Movie Awards. Not there yet and already hate it. #MTVMovieAwards #MovieAwards

A photo posted by Grumpy Cat (@realgrumpycat) on

Vind volledige lys HIER.