Verlede jaar het die Afrikaanse sangeres Franja du Plessis haar debuutalbum, My verhaal, bekend gestel. En toe het sy nes haar ma, Juanita du Plessis, talle harte gesteel.

En nou lyk dit of Franja du Plessis verloof is! Die afgelope tyd het Franja foto’s op haar Instagram-profiel gedeel met ’n pragtige ring aan haar ringvinger.

Die sangeres is reeds vir vyf jaar in ’n verhouding met die rugbyspeler Willie Engelbrecht.

#tbt #throwbackthursday na 'n aand uit so 2 weke terug! #vakansie #lekker #liefde #verliefenverlore

A photo posted by Franja Du Plessis (@franjadp) on

En haar aanhangers het ook die ring gesien.

Screen Shot 2017-01-05 at 9.51.18 AM SKERMGREEP Instagram / @franjadp

 

My nuwe baba! Hulle kruip so vinnig in 'n mens se hart in! #animallover #jackrussel #socuteenklein A photo posted by Franja Du Plessis (@franjadp) on

Baie geluk, Franja en Willie!

FOTO: Leana Clunies-Ross FOTO Leana Clunies-Ross

Lees nou

Bok van Blerk en Hanna Grobler is ouers!

Janet Jackson se eersteling is hier

Dié bekendes was eens verloof