Die afgelope naweek het Kylie Jenner se aanhangers baie opgewonde geraak toe hulle ’n knoets van ’n ring  aan haar vinger sien. Maar (on)gelukkig is dit nie waar nie.

@thekylieshop restocking soon.. Follow for updates

A photo posted by Kylie (@kyliejenner) on

Nee, daai knol van ’n diamantring is net ’n belofte tussen haar en haar kletsrym-kêrel, Tyga. Sy't wel die afgelope naweek gehelp dat haar assistent en vriendin Victoria Villarroel Gamero verloof raak.

@kyliejenner words can't even describe how thankful I am to have you in my LIFE! I am OBSESSED WITH YOU A photo posted by victoria villarroel gamero (@victoriavillarroel) on

Kylie het Victoria geflous en gesê hulle gaan bietjie op ’n rondrits-ekspedisie. Maar die tweetjies was al die tyd op pad na Malibu, Kalifornië, waar Victoria se kêrel, Marco Lobo, gewag het.

Lees nou

VIDEO: Cruz Beckham sing nou ook!

Robbie Williams nie bekend genoeg vir Carpool Karaoke nie!

Lea Michele se nuwe hare laat koppe draai