Gwyneth Paltrow het verlede week in Madrid by die modetydskrif Elle se 30ste verjaardagpartytjie die ikoon-toekenning ontvang.

Maar haar rok het net soveel aandag soos haar prys getrek. Sekere mense is mal oor dié Gucci-skepping, ander hou niks daarvan nie.

Blaai deur die galery vir foto’s van haar rok:

Lees nou

Betaaldag-kopies: 10 mode-items onder R500

Hou op geld mors op dié 3 mode-items

Skoene wat jy móét hê op 30!