Ruby lyk nés haar ma

Ruby lyk op ’n haar na haar model-ma toe Jenna nog jonk was. Vergelyk net Jenna se kinderfoto's (links) met foto's van Ruby (regs).

Kyk HIER vir nóg foto's van dié ma en dogter

Jack Parow is gekies om te sing voor die internasionale kletsrymer Eminem se vertoning wanneer hy dié week in Kaapstad en Johannesburg optree.

Eminem, wat al meer as 100 miljoen albums verkoop het en 13 Grammy-toekennings agter sy naam het, is een van die wêreld se grootste kletsrymers.

Jack Parow het op Twitter gesê dat hy baie opgewonde is.

Kyk hoe ’n oulike pa is Jack Parow

FOTO: Instagram (@jennapietersen) FOTO: Instagram (@jennapietersen)