Kan jy glo Jack Parow en sy meisie, Jenna Pietersen, se dogtertjie word vanjaar 3 jaar oud? En klein Ruby begin al hoe meer na haar model-ma lyk ...

Ruby lyk nés haar ma

Ruby lyk op ’n haar na haar model-ma toe Jenna nog jonk was. Vergelyk net Jenna se kinderfoto's (links) met foto's van Ruby (regs).

Kyk HIER vir nóg foto's van dié ma en dogter

FOTO: Instagram  @jennapietersen FOTO: Instagram @jennapietersen

Ruby se eerste haarsny FOTO: Instagram  @jennapietersen Ruby se eerste haarsny
FOTO: Instagram @jennapietersen

En kyk net hoe ’n oulike pa is Jack Parow

FOTO: Instagram (@jennapietersen) FOTO: Instagram (@jennapietersen)

Lees nou