Jak de Priester doen dit weer! Hy het bekend geword vir sy treffer Sally Williams Nougat, en daarna het sy  raakvat liefdesliedjies aanhangers aanhou bekoor.

Die liefde los ’n spoor, is in tipiese Jak de Priester-styl vol emosie en groot liefde.

Leandie du Randt is ook in dié video te sien.

Kyk hier na Die liefde los ’n spoor se musiekvideo: