SARIE.com het dié persverklaring oor Jannie Moolman se toestand ontvang.

Die sanger Jannie Moolman is in die naweek uit die hopsitaal ontslaan en sterk tuis aan in Johannesburg.

Medici is tevrede met sy vordering, maar hy het nog ’n herstelfase van etlike weke voor  en is steeds onder doktersbehandeling. Hy het beenfrakture in sy gesig en in sy linkerhand opgedoen, waarop twee fasonderlike operasies uitgevoer is. ’n Derde operasie was aan ’n sny naby sy linkeroog.

Nóg oor Jannie