Jay se splinternuwe album, Dis hoe ons rol, is nou op die rakke! Hy't onlangs getwiet oor die die nuwe album en daar's 'n kort voorsmakie van hoe die titelsnit klink.

Jay se twiets

Op die album sing Jay ook 'n duet saam met Steve Hofmeyr (sien die foto hieronder).

Steve en Jay

Luister na 'n voorsmakie

Heinz se splinternuwe album is ook op pad en hy het op Facebook daaroor geskryf:
Hier hou ek uiteindelik my nuwe album "JY'S BONATUURLIK" in my hand na 'n jaar se harde werk! Baie dankie aan die hele span mense wat dit help moontlik maak het! Dis 'n baie lekker gevoel!

Heinz Winckler