Jay en Mia is reeds die trotse ouers van Aidan en Samuel. Hulle verwag vir Luka so teen die middel van die jaar.

Mia met Aidan (links) en  Samuel (regs) FOTO: Twitter Mia met Aidan (links) en Samuel (regs) FOTO: Twitter

Jay het op 11 September 2013 Mia se swangerskap ook op Twitter aangekondig:

“So ek wou dit eers stil hou, maar lyk my dis uit! My bday geskenk is ek gaan weer Pa word! #MostAwesomeBdayGiftEver! Ek hoop dis my prinses!”

Kyk ook na ’n foto van Mia se baba-magie HIER