In die Auguatus 2010-uitgawe van Harper's Bazaar is dié Hollywood-aktrise pure Barbra Streisand wanneer sy hulde bring aan dié legendariese aktrise en sanger, veral soos sy in haar bekende fliek, Funny Girl, gelyk het. Vir jare al beskou Aniston vir Streisand as 'n ikon van die silwerdoek en die verhoog.

Kuier agter die skerms van dié opwindende fotosessie:

Besoek www.harpersbazaar.com vir meer hieroor.