Beyoncé, Pamela Anderson, Jennifer Aniston en nou Jennifer Lawrence - almal het besluit om hul hare die afgelope paar weke korter te sny. Jennifer Lawrence van Hunger Games- en Silver Linings Playbook-faam het haar nuwe haarstyl gister op haar Facebook-blad gewys.

FOTO: Facebook FOTO: Facebook

Die 23-jarige aktrise is besig om die tweede Hunger Games-film in die reeks, Catching Fire, te bemark. Daarom sal ons nog hierdie nuwe haarstyl op ’n paar geleenthede sien!

FOTO: Facebook FOTO: Facebook

Wat dink jy van Jennifer se nuwe haarstyl?

Kyk ook hier hoe lyk Jennifer Aniston met haar nuwe haarstyl!

... en só lyk Pamela Anderson.

Ons wys jou ook hoe jy jou kort haarstyl van normaal na rock-sjiek kan transformeer:

Klik hier vir dié haarstyl!

Ons gunsteling Suid-Afrikaanse celeb met ’n kort-haarstyl is Nadia Valvekens. Dit pas perfek by haar!

nadiarz_630w.jpg