The Star berig dat die paartjie se verhouding al ’n geruime tyd in die moeilikheid is, omdat albei partye nie die ander een vertrou nie.

FOTO: Twitter FOTO: Twitter

Sielkundige Louis Awerbuck gesels oor ontrouheid in verhoudings

Jennifer en Casper het in 2011 begin uitgaan net nadat Jennifer van Marc Anthony, die pa van haar tweeling, geskei is. Jennifer is al 3 keer getroud - met die kelner Ojani Noa vir slegs ’n jaar, met die danser Chris Judd vir 2 jaar en met Marc vir 7 jaar. Sy en Ben Affleck was ook vir 2 jaar verloof voodat hulle uitgemaak het.

Dit lyk maar net asof Jennifer nog nie 'die regte een' ontmoet het nie.

Jennifer Lopez koop Suid-Afrikaanse kuns