Almal weet dat Jennifer Lopez (41) van haar kroontjie tot haar toontjie mooi is! G'n wonder Gillette Venus het haar genader om op te tree as hul handels-ambassadeur nie. Wie kan dan nou daardie bene miskyk!

In die beplande advertensieveldtog gaan sy juis die gewilde Bananarama-treffer wat die 80's, Venus, sing.

Hier is die advertensie: