Dit het vandag bekend geword dat Joe Foster die sanggroep ADAM binnekort gaan verlaat.

Die persverklaring lui dat daar verskille onder die lede van die groep was, maar dat hulle as vriende uitmekaar sal gaan.

FOTO: Phyllis Green Joe Foster, FOTO: Phyllis Green

Dit is egter nie die einde van ADAM nie en hulle gaan binnekort hul nuwe lid bekendstel.

Joe, wat nou aan sy solo-loopbaan gaan aandag gee, is bekend as die kaaskop van die groep, omdat hy klankingenieurswese in Amsterdam, Nederland studeer het.

Lees meer oor ADAM hier