Daar is net veertien mense wat al ’n EGOT-titel verower het en ’n Emmy-, Grammy-, Oscar- en Tony-toekenning gewen het. Gister het die Amerikaanse sanger John Legend op 39-jarige ouderdom die 15de een geword. 

FOTO Getty Images/ Gallo Images

John het gister 'n Emmy gewen vir sy vertolking as Jesus Christus in die regstreekse uitsending van die musiekblyspel Jesus Christ Superstar. Sy model-vrou, Chrissy Teigen, het ’n video gedeel waar hy sy toekenninge op dieselfde rak sit as sy Oscar-, Tony-, Golden Globe- en vele Grammy-musiektoekennings. Hy het ál die toekennings in 12 jaar gewen.

View this post on Instagram

And I say hey, what a wonderful kind of day

A post shared by chrissy teigen (@chrissyteigen) on

Wie het ook ’n EGOT-titel?

Audrey Hepburn

Audrey Hepburn FOTO Getty Images/ Gallo Images

Whoopi Goldberg

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Hans Zimmer

FOTO Getty Images/ Gallo Images

En nog lede is Richard Rogers, Tim Rice, Rita Moreno, Helen Hayes, John Gielgud, Marvin Hamlisch, Jonathan Tunick, Mel Brooks, Mike Nichols, Scott Rudin, Robert Lopez en  Andrew Lloyd Wenner.