Ons erken dit: Die Grammy-wenner John Legend en sy model-vrou, Chrissy Teigen, is een van ons gunsteling-paartjies in Hollywood. 

Wat veral in hul guns tel, is hul twee oulike spruite, die tweejarige Luna en Miles, wat sewe maande oud is.

Klein Luna word so mooi groot en mams het dié kostelike oomblik onlangs op Instagram gedeel:

View this post on Instagram

??

A post shared by chrissy teigen (@chrissyteigen) on

Die gesin was onlangs op ’n tropiese vakansie en natuurlik was die foon byderhand. Gelukkig vir ons is boet en sus glad nie skaam vir die kamera nie.

View this post on Instagram

??!

A post shared by chrissy teigen (@chrissyteigen) on

View this post on Instagram

my twin boys

A post shared by chrissy teigen (@chrissyteigen) on

View this post on Instagram

happy baby pose ??

A post shared by chrissy teigen (@chrissyteigen) on

View this post on Instagram

hibernation ??

A post shared by chrissy teigen (@chrissyteigen) on