In 'n week wat sekerlik as die moeilikste ooit vir Joost en Amor beskryf kan word, het Joost ook 'n draai in die Kwêla-studio gemaak waar Coenie hom oor sy nuwe boek, Spieëlbeeld, die seksvideo-skandaal en bewerings van ander minaresse uitgevra het.

As jy die insetsel gemis het, kyk dit hier

DEEL 1

DEEL 2