Het jy dalk Saterdag saam met Barbara by die Suidoosterfees gekuier? Soek jou foto hier.

En as jy dit misgeloop het - die gaste het behoorlik gesmul aan warm looppoeding, romerige koffie-mousse en 'n heerlike sjokolade-soufflé. Hou www.sarie.com dop, en maak seker jy kom volgende keer saamkuier!