Met die wintervakansie reeds in sy eerste week, begin die leeslus behoorlik toesak. En hiér's nou waarde vir geld. Kry die nuutste uitgawes van SARIE, SARIE KOS, Lééf met hart & siel, en tuis - almal saam vir slegs R64,95 (jy bespaar R41,85).

Die aanbod geld net uitsoek-takke van Woolworths landwyd. Maak 'n draai en bespaar!