"Ek gaan nie in hul pad staan nie, maar hulle sal onder moet begin.” Só het Juanita gesê oor haar twee kinders se moontlike loopbane in die vermaaklikheidsbedryf gesê.

Juanita wys foto's van haar Amerikaanse toer

Sy het hulle genooi om "Kaalvoet kind" saam met haar te sing. Dit was die grootste skare voor wie die twee nóg opgetree het. Ruan en Franja het gesê hoewel sy 'n sang-ikoon vir baie mense is, is sy steeds hul ma.

Wat jy nie van Juanita du Plessis geweet het nie

“Sy steun ons in alles wat ons doen en is baie krities oor ons sang,” het Franja gesê.

Juanita du Plessis en haar kinders Franja en Ruan (links en regs)

Sien die foto en lees die volledige artikel op Beeld.com