Julia, wie se rol as Barbara Weston in die fliek August: Osage county haar ’n benoeming as beste aktrise in ’n ondersteunende rol besorg het, was in 2011 laas ’n blondine, skryf E! Online. Fotograwe het haar die naweek met haar nuwe haarkleur afgeneem.

Klik hier om ’n foto van Julia se nuwe haarkleur te sien.

By vanjaar se Golden Globe-toekennings. FOTO: Gallo Images / Getty Images Julia by vanjaar se Golden Globe-toekennings
FOTO: Gallo Images / Getty Images

Julia Roberts for-the-new-De´finicils-Precious-Cells-Mascara-of-Lancome 'n Blonde Julia Roberts in 'n advertensie vir die skoonheidshuis Lancôme

Hou jy van Corlea Botha se nuwe, rooi hare?

Hou SARIE.com hierdie week dop vir ons modespan se voorspellings van Julia en ander bekendes se rokke by vanjaar se Oscars.

Britney Spears weer brunet

WAT DINK JY? BLOND OF ROOIKOP VIR JULIA? Lewer kommentaar hier onder of op SARIE se Facebook- of Twitter-blad.

BRON: E! Online