Daar was mos onlangs foto's in die media van Kim Kardashian (29) en Justin Bieber (16). Bieber het op sy Twitterblad gesê hy en Kardashian is 'n paartjie, tot ontsteldtenis van Justin se aanhangers. Maar dit was nie waar nie. Die paparazzi-foto’s van die twee bekendes het baie aandag getrek en dis seker rede genoeg vir Elle om 'n glans-fotosessie met die twee te doen...
Die foto's is in die Bahamas geskiet deur fotograaf Kevin Keise. Kim sê op haar blog dat sy absoluut gaande is oor hoe mooi die foto's is

Bron: kimkardashian.celebuzz.com

Wat dink julle van die pret-fotosessie?